Articles
Hierdie artikel doen verslag oordie bevindings van 'n kwalitatiewe studie waartydens gesinsrituele as moontlike bate tydens betekenisgewing deur kinders verken is. Die doel van die studie was eerstens om die dimensies van geselekteerde gesinsrituele te identifiseer. Tweedens is moontlike wyses onder...