Articles
Afrikaans, soos enige ander taal, is nie slegs 'n kommunikasiemedium nie. Indien dit die vertrekpunt sou wees, vereenvoudig dit diegene se pogings om die waarde van Afrikaans tot blote kommunikasiemiddel te reduseer. Die simboolgeaardheid van taal word gevolglik in die kollig geplaas om 'n strategie...