Articles
Die grondslag van konstitusionalisme is dat die mag van die staat omskryf en ingeperk moet word om die belange van die gemeenskap te beskerm en daarom moet die doel van enige staatsregulering in Suid-Afrika wees om die onderliggende waardes van die Grondwet te ondersteun en te beskerm. Die belang va...