Articles
In 'n voorafgaande artikel het die navorsers die problematiese praksis rakende kerklike besluitneming ontvou deur te verwys na 'n gebrekkige verrekening van die manier waarop menslike voorkeure en denkraamwerke (antroponome elemente) besluitnemers, sonder dat hulle altyd daarvan bewus is, kan oorhee...