Articles
Die ontwikkeling van die Afrikaanse kunslied kan herlei word na die eerste voorbeeld daarvan, 'n toonsetting deur Jan Gysbert Bosman (ook bekend as Bosman di Ravelli) in 1908 van wat beskou word as die eerste volwasse gedig in dié jong taal, d.w.s. Eugène Marais se ikoniese teks, Winternag. In 'n br...