Articles
In die annale van die Afrikaanse teatergeskiedenis beklee NP van Wyk Louw se historiese feesdrama, Die pluimsaad waai ver, of Bitter begin, wat as opdragwerk vir die Republiekfees in 1966 geskryf is, 'n besondere plek. Dié wat vertroud is met die werk en die geskiedenis daarom ken, is ook vertroud m...