Articles
Mense wat vrywillig en sonder betaling hul arbeid aanbied vir die produksie van goedere en dienste waaruit ander voordeel trek, speel 'n belangrike rol in die ekonomie en gemeenskap. As vrywilligers beter verstaan word, kan hul kragte dalk beter gemobiliseer word. Die vraag is dus: Wie is die goeie...