Articles
Hierdie artikel gaan uit van die mening dat die politieke versoening, wat tot die vestiging van demokrasie in Suid-Afrika gelei het, nie gepaardgegaan het met 'n ooreenkomstige en gelykwaardige versoening op die sosiale en veral kulturele terreine nie. Hierdie "onafgehandelde besigheid" gee toenemen...