Articles
Suid Afrika se grondwetlike demokrasie waarborg onder andere gevangenes se reg tot voldoende mediese sorg. Sedert die inwerkingtreding van die Grondwet, het die staat en howe 'n kritieke rol gespeel ten einde te verseker dat die reg na behore gerealiseer word. Hierdie rol word duidelik geïllustreer...