Articles
In hierdie artikel word die polifonie van tale in Kaar, Marlene van Niekerk se derde digbundel (2013), ondersoek. Standaardafrikaans en verskeie sosiolekte, dialekte en streeksvariëteite van Afrikaans word in die bundel gevind, asook leksikale items uit verskeie moeder- en sustertale van Afrikaans....