Articles
Hierdie artikel ondersoek die onderling verbandhoudende begrippe van handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah Arendt. Vir Arendt is 'n waarlik etiese of deugdelike lewe een wat gekenmerk word deur 'n sterk karakter en grootmoedigheid, gulhartigheid en ruimgeestigheid. As soda...