Articles
Baie Afrikaners ervaar nasiebou en transformasie traumaties. Vir hulle is dit omgekeerde rassisme en blatante diskriminasie. Op die oog af het Suid-Afrikaners sedert 1994 (en moontlik selfs al vanaf 1990) vordering met spontane nasiewording gemaak. Die verdwyning van gedwonge rasseskeiding, die vree...