Articles
Bybelvertalings en kommentare beskou die beeld van kleipotte wat Paulus in 2 Korintiërs 4:7 gebruik as 'n neerhalende self-karakterisering wat die breekbaarheid, onaansienlikheid, goedkoopheid of ontbeerlikheid van evangeliedienaars beskryf. Die algemene instemming is dat die broosheid van die kleip...