The phonotactic system of Afrikaans underwent multiple changes in its diachronic development. While some consonant clusters got lost, others still surface in contemporary Afrikaans. In this paper, we investigate to what extent articulatory difference between the segments of a cluster contribute to i...
In hierdie artikel word verslag gedoen van 'n reeks ondersoeke na die spraakproduksie van 'n enkele jong, vroulike spreker - 'n bekende radiopersoonlikheid verbonde aan Radio Sonder Grense, van wie dit bekend is dat sy die lang /a/-vokaal tot [u] rond. Die resultate van hierdie akoesties-fonetiese o...
Afrikaans word gekarakteriseer deur 'n besonder ryk vokaalsisteem. Onder die twaalf vokale tel die drie gemerktegeronde nonagtervokale /9, y, 2/, (SAMPA-simbole, wat korrespondeer met die IPA simbole /, y, ø/). Hierdie klanke is die geronde teenhangers van die drie ongemerkte non-agter vokale /@, i...
Die hoofvraag wat in hierdie eksperimentele ondersoek aan die orde is, is of die Afrikaanse /u/vokaal (geskryf "oe") inderdaad 'n hoë agtervokaal (d.i. kardinale vokaal Nommer 8 op die artikulatoriese vokaalkaart) is soos wat dit tradisioneel, en ook in 'n enkele onlangse akoestiese beskrywing van V...