Posisionering van voortgesette selfgerigte leervaardighede in een-en-twintigste-eeuse onderwys

Fiche du document

Date

1 décembre 2019

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO



Citer ce document

Charlene du Toit-Brits et al., « Posisionering van voortgesette selfgerigte leervaardighede in een-en-twintigste-eeuse onderwys », Tydskrif vir Geesteswetenskappe, ID : 10670/1.3rakjf


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Selfgerigte leer (SGL) word in een-en-twintigste-eeuse raamwerke as ʼn kritieke vaardigheid vir leerders beskou ten einde hulle te kan voorberei op ʼn onvoorspelbare, snelveranderende opvoedingswêreld, waar gefokus moet word op die eise van die vierde industriële revolusie. Hierby aansluitend behoort 'n geslaagde onderwysstelsel die leemte tussen hoe en wat leerders leer en wat die ekonomie vereis sinvol aan te spreek deur geskooldes toe te rus om vaardighede te ontwikkel wat tersaaklik vir die arbeidsomgewing is. Die rasionaal van hierdie artikel is derhalwe dat opvoedkundige investering in die ekonomie - en daarmee skoling van leerders in voortgesette (lewenslange) SGL - onontbeerlik is en 'n sinvolle onderwysstelsel onderlê.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en