Filosofie op Potchefstroom die afgelope eeu (1917-2017) Deel 4: op die tweesprong?

Fiche du document

Date

1 janvier 2019

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Source

Koers

Organisation

SciELO



Citer ce document

Barend van der Walt, « Filosofie op Potchefstroom die afgelope eeu (1917-2017) Deel 4: op die tweesprong? », Koers, ID : 10670/1.97uzct


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

In drie vorige artikels in hierdie tydskrif is die geskiedenis van filosofie op Potchefstroom vanaf die begin van die vorige eeu tot ongeveer 2009 behandel. In hierdie en die volgende bydrae bied die skrywer, weer h vlieg teen die muur, h volgende kyk op die huidige situasie teen die einde van 2017. Soos die subtitel van die huidige artikel aandui, wil dit voorkom asof die Potchefstroomse Christelike filosofie tans voor h tweesprong te staan gekom het. Verskillende redes kan daarvoor aangevoer word, soos die voortgaande sekularisering van die Noordwes-Universiteit (NWU). h Oorsaak vir die verskille binne die Skool vir Filosofie kan moontlik ook daarin gesoek word dat dosente van buite die tradisionele Christelik-Reformatoriese tradisie bygekom het en die denkgemeenskap van meer as h eeu nie deel nie. As een voorbeeld van so h alternatiewe visie sal die akademiese agtergrond, publikasies en standpunt van prof. A.H Verhoef in h laaste (vyfde) bydrae in besonderhede nagegaan word. Die huidige artikel oor die hoofkontoere van h Reformatoriese wysbegeerte dien as agtergrond waarteen die filosofiese teologie van Verhoef in die slotartikel analiseer en evalueer sal word

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en