Angels and demons, innocents and penitents: An analysis of different "characters" within the penal discourse of apartheid South Africa 1980 to 1984 - Part Two

Fiche du document

Date

1 janvier 2015

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Source

De Jure

Organisation

SciELO


Citer ce document

Stephen Allister Peté, « Angels and demons, innocents and penitents: An analysis of different "characters" within the penal discourse of apartheid South Africa 1980 to 1984 - Part Two », De Jure, ID : 10670/1.fnq286


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Wat ras, klas en geslag betref was daar vanaf koloniale tye af nog altyd 'n tweespalt in die Suid-Afrikaanse gemeenskap. In so 'n verskeurde samelewing is die openbare debat rondom 'n komplekse sosiale praktyk soos straf of gevangenisskap noodwendig deurspek met nuanse. Hierdie artikel ondersoek wyses waarop temas in die openbare debat rondom gevangenisskap in Suid-Afrika verskil van een kategorie van gevangenes tot die volgende. Die tydperk wat ondersoek word is die eerste helfte van die 1980s - 'n dekade waarin aansienlike krake in apartheid toegedien is; 'n tydperk waarin interne en eksterne opposisie teen die stelsel 'n hoogtepunt bereik het, en die owerhede met 'n 'algehele strategie' opgetree het. Elke draad van die ondersoekte diskoers onthul 'n ander 'karakter' in die oorkoepelende verhaal wat spruit uit die gevangenisdiskoers van die tyd. Die diskoers rondom die volgende vier kategorieë van gevangenes word ondersoek: wit manlike gevangenes, bende-lede in gevangenis, wit vroulike gevangenes, kinders. Die artikel bestaan uit twee dele - Deel Een fokus op die eerste twee kategorieë en Deel Twee op die laaste twee.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en