Benaderings tot die interpretasie van die wonderverhale in Markus 8 - 10

Fiche du document

Date

1 janvier 2009

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO


Citer ce document

G.J. van Wyk et al., « Benaderings tot die interpretasie van die wonderverhale in Markus 8 - 10 », In die Skriflig, ID : 10670/1.h8mx3y


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Navorsing oor die wonderverhale met verwysing na Markus 8-10 en die rol daarvan in hierdie Evangelie word bespreek. Die mitologiese, godsdienshistoriese en vormhistoriese benaderings, 'n Bybels-teologiese benadering, die redaksiehistoriese, die sosiologiese, die literêrkritiese, die oorsigtelike benadering van Van der Loos en Brown, die Heilshistoriese en die Openbaringshistoriese benaderings word bespreek. Uit die verskillende benaderings blyk dat die koninkryk van God, 'n paradoksale Christologie sowel as dissipelskap 'n belangrike plek in die wonderwerke in die Markusevangelie inneem. Die wonderwerke vorm 'n inherente deel van die Evangelie en die bediening van Jesus. Hulle dien daartoe om die onderrig van Jesus te ondersteun.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en