A critical analysis of legislation on the financial management of public schools: A South African perspective

Fiche du document

Auteur
Date

1 juin 2013

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Source

De Jure

Organisation

SciELO


Citer ce document

Raj Mestry, « A critical analysis of legislation on the financial management of public schools: A South African perspective », De Jure, ID : 10670/1.kthr7q


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Die oogmerk van hierdie ondersoek is om die implementering van wetgewing wat handel oor openbare skole se finansiële bestuur te verstaan, verduidelik en te kritiseer. Die artikel fokus op die weersprekings en geskille wat ontstaan het rondom die bestuur van skool-finansies sedert 1994. Twee ooglopende finansiëlebestuursake word ondersoek: Wie is werklik aanspreeklik vir die skool se finansies: Die beheerliggaam of die skoolhoof? Wetgewing soos die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 en die Indiens-nemingswet vir Opvoeders 76 van 1998 omskryf die regte en verantwoordelikhede van skoolhoofde en beheerliggame. Die tweede saak wat aangespreek word is: Spreek dit werklik sosiale regverdigheid en billikheid aan deur die implementering van die Nasionale Norme en Standaarde vir Skool-befondsing se Beleid op Openbare Skole? Dit is noodsaaklik dat skoolbeheerliggame wat daarna streef om skool-finansies behoorlik en doeltreffend te bestuur, 'n duidelike begrip van die wetgewing relevant tot skool finansiële bestuur te hê.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en