Lojale verset: Gedateerd of aktueel? NP van Wyk Louw in gesprek met Foucault1

Fiche du document

Date

1 juin 2020

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO


Mots-clés

lojale verset transgressie NP van Wyk Louw Foucault Afrikaanse volk Afrikaans taal taalgemeenskap weerstand Suid-Afrika identiteit kultuurstrewe volkskritiek Nietzsche Afrikanersentrisme dubbelbinding letterkunde vaderland nasionalisme moraliteit limiet normalisering protes denke van die limiet"

Citer ce document

Benda Hofmeyr, « Lojale verset: Gedateerd of aktueel? NP van Wyk Louw in gesprek met Foucault1 », Tydskrif vir Geesteswetenskappe, ID : 10670/1.q4gu24


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

In hierdie essay voer ek aan dat NP van Wyk Louw se 1939-konsep van "lojale verset", 'n konsep gemobiliseer in die naam van Afrikanernasionalisme, desnieteenstaande sy kritiese slaankrag vir ons tyd behou as ons dit deur die lens van Michel Foucault se begrip van "transgressie" lees. Beide "lojale verset" en "transgressie" dui op 'n vrugbare spanningsveld wat die belofte inhou van die moontlikheid van bemagtigende daadkrag selfs in 'n tyd van volslae onmag. Dit is 'n tyd van globaal verswelgende magsbewegings en korrupte lokale magskonkelary. Ek betoog dat selfs in dié tyd en in hierdie "sonderlinge plek" dit moontlik is om "hoog te kan lewe" indien dit geskied in die gees van voortdurende weerstand. Miskien ook sal ons sterwe en iewers ruggelings stort, dat hierdie helder aarde in ons verdonker word. Miskien sal niemand later mooi dinge van ons weet, en nêrens sin te kry wees in al ons stryd en leed, sal elkeen as hy magtloos naby die sterwe lê, net hierdie eensaam wete uiteindelik nog hê: dat ons nie kon gebuig word soos húl geweld dit wou, en dat ons hoog kon lewe net aan ons bloed getrou.2

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en