Section 174 of the Criminal Procedure Act: Is it time for its abolition?

Fiche du document

Date

1 janvier 2018

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Source

De Jure

Organisation

SciELO


Citer ce document

Managay Reddy, « Section 174 of the Criminal Procedure Act: Is it time for its abolition? », De Jure, ID : 10670/1.uz1jzp


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Alhoewel nuttig, staan artikel 174 prosedure van die Strafproseswet die gevaar om misbruik te word as 'n aanspreeklikheids-vermydingsmeganisme, ten koste van die wyer belang van geregtigheid. Dit kan geargumenteer word dat daar reeds gewysdes is waarin hierdie gevaar verwerklik is: Die hoë-profiel saak S v Dewani, waarin die artikel 174 prosedure suksesvol ingespan om die drie beskuldigdes se ontslag te bewerkstellig, kan dien as voorbeeld. Hierdie artikel spoor die oorsprong van artikel 174 van die Strafproseswet in Suid-Afrikaanse reg na, en toon aan dat die omstandighede wat in die verlede aanleiding gegee het tot die skep van artikel 174, nie meer teenwoordig is nie. In die lig van hierdie afwesigheid van geskiedkundige regverdigingsfaktore, en bedag op die gebrek aan sekerheid in die regterlike uitoefening van die ontslag-toets, assesseer hierdie artikel die nut, nodigheid, en gepastheid van die artikel 174 prosedure in huidige Suid-Afrikaanse reg. Ten einde emuleer-waardige beste praktyk te vind, word Kanadese and Engelse benaderings tot die ontslag-prosedure onder die loep geneem.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en