"Wat staan in die Grieks?" - Kollig op vertaal-probleme wat die Nuwe Testament oplewer

Fiche du document

Date

1 décembre 2020

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO



Citer ce document

Jan Barkhuizen, « "Wat staan in die Grieks?" - Kollig op vertaal-probleme wat die Nuwe Testament oplewer », Tydskrif vir Geesteswetenskappe, ID : 10670/1.vryn6x


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

In hierdie artikel word die grammatikale aspek van die vertaalproses van die 2020-Bybel as direkte vertaling ondersoek. Naas die teologiese, sosiopolitieke en tekskritiese faktore wat in ag geneem moet word in so 'n vertaalproses, neem die grammatikale aspek vanselfsprekend die belangrikste plek in. Uit die aard van die saak kon net 'n seleksie van tekste waarin verstaan- en vertaalprobleme ondervind is, bespreek word. Hierdie tekste is gerieflikheidshalwe in drie kategorieë ingedeel wat verteenwoordigend is van die soort probleme wat teëgekom is. (a) Eerstens is daar dié tekste waarvan die vertaling berus op 'n verkeerde interpretasie van die Grieks of wat berus op foutiewe vertaallogika. (b) Tweedens word tekste bespreek wat volgens Griekse grammatikale reëls op meer as een manier vertaal kan word. (c) Derdens is daar tekste wat nie noodwendig verkeerd vertaal is nie, maar waarvan die vertaling nie die fynere nuanses van die brontaal reflekteer nie.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en