Articles
Op grond van waarnemings op die terrein van onderwysbestuurswetenskap, insluitende die resultate van 'n empiriese ondersoek, is tot die gevolgtrekking gekom dat skole en hulle hoofde deesdae neig om deur die eise van performatiwiteit verswelg te raak, dit wil sê die eis dat hulle in meetbare terme m...