Articles
Pan-metaforisme dui op 'n posisie wat argumenteer dat dit wat geartikuleer word slegs metafories tot uitdrukking gebring kan word of slegs via die gebruik van metafore toeganklik is. Pan-literalisme aan die ander kant verdedig die aanvaarding van die primaat van die letterlike in waarheidsaansprake,...