Articles
Die doel van hierdie artikel is om die wedersydse werking tussen literatuur en die samelewing te illustreer aan die hand van twee konkrete literêre voorbeelde. Daar word in hierdie verband gekyk na die invloed van die maatskappy op dit waaroor hierdie gekose skrywers op 'n gegewe moment skryf en die...