Die kerk en geregtigheid in die Matteusevangelie

Fiche du document

Auteur
Date

1 janvier 2009

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO


Citer ce document

F.P. Viljoen, « Die kerk en geregtigheid in die Matteusevangelie », In die Skriflig, ID : 10670/1.wacvhr


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

In sy akademiese en kerklike werk het prof. A. le R. du Plooy deurgaans daarop aangedring dat kerkreg beoefen moet word op so 'n manier dat die kerk intensief en ekstensief opgebou word. As huldeblyk aan hierdie gerespekteerde kollega ondersoek ek die onderrig van die Matteusevangelie (dikwels die ekklesiastiese Evangelie genoem) oor die aard en funksie van die kerk en hoe geregtigheid moet geskied. Ek toon aan hoedat Du Plooy se benadering tot kerkreg by die eerste Evangelie se onderrig van kerk en geregtigheid aansluit. Ek voer aan dat 'n beter begrip vir Matteus se onderrig die kerk in haar uitoefening van reg sal verryk.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en