Articles
Die impak van die COVID-19-pandemie op informele ekonomiese aktiwiteite soos straathandel kan selfs relatief groter en meer skrikwekkend as die gevolge vir die formele ekonomie wees. 'n Kwalitatiewe navorsingsbenadering in die vorm van 'n beskrywende gevallestudie is gebruik om 'n diepgaande onderso...