Articles
Deuteronomium getuig van God se besondere liefde soos Hy dit in verband met die Beloofde Land aan Israel betoon het. Sy bevoorregting van Israel asook sy betrokkenheid by geweld roep egter baie vrae en bespreking op. Twee aspekte wat nie in die besprekings daarvan werklik aandag kry nie, word in hie...