Articles
Die kapitalisering van skuld in mil vir die uitreiking van aandele is 'n algemene verskynsel en kan op drie wyses geskied, naamlik deur die direkte uitreik van aandele (met of sonder kontantvloei), deur skuld-vergelyking en deur die omskepping van skuldinstrumente in aandele. Alhoewel bestaande lite...