Articles
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het 'n projek van stapel laat loop om Hertzogpryswenners te huldig en die opstel van 'n bibliografie van die werk van en oor die skrywers is 'n belangrike aspek van elke huldigingspublikasie. Die vraag is egter of gedrukte toegewyde skrywersbibliogr...