Articles
Hermeneutiek het as wetenskaplike dissipline in sekere opsigte sy bestaansreg verloor. Dit is onder andere veroorsaak deur postmodernistiese denke waarin die waarheid van 'n kontroleerbare bevinding ingeruil is vir die individu se subjektiewe persepsie van waarheid en werklikheid. Dit werk daartoe m...