Articles
Daar is min deskriptiewe navorsing beskikbaar oor die gebruik van setsels in Afrikaans. Die meerderheid van die literatuur fokus op wat presies setsels is en hoe setsels in konstruksies gebruik word, sonder om veel aandag te skenk aan die grammatikale funksie daarvan in sodanige konstruksies. Diachr...