Articles
Calvyn en die onderwys is sinoniem. Behalwe dat sy geskrewe nalatenskap van sy intense besig wees mét en liefde vir die onderwys getuig, het hy hom konkreet vir die daarstel van skole beywer waar die jeug in die vrees van die Here opgevoed word. Nie alleen die inhoud van die onderrig wat die kinders...