Articles
Ondanks die feit dat onlangse regspraak sommige onduidelikhede aangaande die regsposisie van surrogaatskap uit die weg geruim het, bestaan verskeie regs- en etiese dilemmas steeds op dié gebied. Ten spyte van die huidige lacunae dien die kontrak as 'n hulpmiddel om die belange van beide die lasgewen...