Dalene Matthee se bosromans is gekenmerk deur wat Wylie (2018:96) 'n "uneasy but deeply respectful symbiosis" tussen die bosgemeenskap en die Knysnabos noem. Hoewel die veelvlakkige verbintenis tussen die bosgemeenskap en die Knysnabos in Moerbeibos op die agtergrond afspeel, is hierdie verbintenis...