Articles
Hierdie artikel fokus op die rol van pastorale berading aan die emosioneel-verwonde en geloofsvervreemde persoon deur middel van die redding in Christus. Die rol van God Drie-enig en die sentrale posisie van die Skrif word ondersoek. Verder word aspekte wat 'n Skrifgefundeerde mensbeeld onderlê, gek...