'n Voorgestelde matriks vir die pastorale berading van die verwonde geloofsvervreemde

Fiche du document

Date

1 janvier 2013

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO


Citer ce document

Wentzel C. Coetzer et al., « 'n Voorgestelde matriks vir die pastorale berading van die verwonde geloofsvervreemde », In die Skriflig, ID : 10670/1.nygc35


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Hierdie artikel fokus op die rol van pastorale berading aan die emosioneel-verwonde en geloofsvervreemde persoon deur middel van die redding in Christus. Die rol van God Drie-enig en die sentrale posisie van die Skrif word ondersoek. Verder word aspekte wat 'n Skrifgefundeerde mensbeeld onderlê, gekonstrueer. Die verband tussen emosionele trauma en geloofsvervreemding, asook die aspek van reg en geregtigheid, word hierna ondersoek. Die belangrikheid van die heil in Christus in die geestelike genesingsproses word ook bespreek. Ter afsluiting word 'n pastoraal-terapeutiese matriks voorgestel vir ingrype in die huidige lewenskrisis en die bestaande geloofsvervreemding met inagneming van die traumageskiedenis. Praktiese riglyne word verder verskaf as hulpmiddel vir begeleiding in die ondersteuningsproses.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en