Articles
Daston (1998) sluit haar makronarratief van die opkoms en val van die kategorieë van die (on)natuurlike en die (ab)normale tussen die Vroegmoderne periode en die Wetenskaplike Rewolusie af met die opmerking dat die geldigheid daarvan nog aan mikronarratiewe getoets moet word. Die hoofdoel van hierdi...