Hierdie artikel stel ondersoek in na die wyses waarop die konsep van utopie en/of die utopiese met 'n Deleuziaanse konsep van wording en/of anderswording in verband gebring kan word. Aangesien 'n tematisering van utopie, of alternatiewelik 'n problematisering van hierdie begrip, dikwels in die weten...
Some commentators regard Austrian writer Elfriede Jelinek's major work, Die Kinder der Toten (1995), not only as a difficult novel but also as an untranslatable text. Various aspects of the novel seem to support this: not only does the text include a great many denotative and connotative 'untranslat...
Deleuze en Guattari se konsep van mineurletterkundes het 'n belangrike gegewe in die literatuurteorie van die afgelope aantal dekades geword. Gewoonlik word hierdie konsep met verwysing na drie kern-eienskappe getipeer, naamlik deterritorialisasie, die politieke aard daarvan en die kollektiewe uitdr...
Waar deel 1 van hierdie studie 'n kort oorsig oor iekiaanse, oftewel neo-Lacaniaanse filmteorie gegee het, word in deel 2 die grufilm, It Follows, gebruik om die belangrikste teoretiese motiewe uit hierdie tradisie en dus ook iekiaanse filmanalise as sodanig, te demonstreer. Die gebruik van hier...
In deel II van hierdie studie word twee romans gebruik om die histeriese bevraagtekening van slagofferskap as identiteitsmerker met die perverse appropriasie daarvan te kontrasteer. Waar identiteit in Der Nazi & der Friseur deur Edgar Hilsenrath na 'n histeriese omgaan met Joodse identiteit herlei k...