Articles
Hierdie artikel belig die literatuur oor die gaping tussen wetenskaplike getuienis en beleid binne die konteks van bewysgebaseerde of, soos ons dit gaan noem, navorsingsgesteunde beleid vanuit die studie van ʼn klassieke geval in Suid-Afrika, naamlik die sogenaamde De Lange-verslag na die onderwys va...