Articles
Hierdie artikel word gewy aan 'n "komponis van Afrika", 'n reus van die Suid-Afrikaanse musiektoneel, wat in 2012 sy negentigste verjaardag gevier het. Stefans Grové is nog steeds aktief besig om te komponeer en om met ongekende kreatiwiteit en verbeeldingrykheid sy insig in en belewenis van Afrika...