"Without soul and anonymous": Elisabeth Eybers' poem "Huiskat" [Domestic Cat] in the context of animal studies

Fiche du document

Auteur
Date

1 septembre 2015

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO



Citer ce document

Marius Crous, « "Without soul and anonymous": Elisabeth Eybers' poem "Huiskat" [Domestic Cat] in the context of animal studies », Tydskrif vir Geesteswetenskappe, ID : 10670/1.29tzuh


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

In hierdie artikel word die bekende gedig van Elisabeth Eybers, "Huiskat" uit haar bundel Die helder halfjaar (1956) geanaliseer in die konteks van dierestudies. Aandag word geskenk aan aspekte soos die verhouding tussen die mensdier (of menslike dier) as spreker teenoor die niemensdier (of niemenslike dier) as ander; en veral die projeksie van antropomorfiese eienskappe op die niemensdier word uitgelig. In aansluiting by Woodward (2003) en Derrida (2008) word die interaksie tussen mensdier en niemensdier beskou om, onder meer, vas te stel of daar sprake is van 'n intersomatiese verwantskap tussen die twee (Woodward 2014). Bestaande voorbeelde van dierestudies word betrek, en die aard, konteks en definisie van 'n geesteswetenskaplike ondersoek soos dierestudies word ook toegelig.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en