Morele leierskap noodsaaklik vir versoening -toegepas op die Israel-Palestina konflik

Fiche du document

Auteur
Date

1 septembre 2018

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO



Citer ce document

Chris Jones, « Morele leierskap noodsaaklik vir versoening -toegepas op die Israel-Palestina konflik », Tydskrif vir Geesteswetenskappe, ID : 10670/1.63wuj9


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Hierdie artikel poog om uit te wys dat versoening, veral in konflik-geteisterde gebiede, moeilik is sonder morele leierskap. Morele leierskap moet egter in lyn met sekere biologiese kerndrywers, soos evolusionêr in die mens bepaal, gebring word. Waar dit nie in lyn hiermee is nie, is transformasie op die langtermyn nie werklik moontlik nie. In die lig hiervan word daar stilgestaan by versoening wat onontbeerlik is as ons menslik wil saamleef. Binne hierdie raamwerk van morele leierskap asook versoening word die historiese en eietydse perspektief op die konflik tussen die Israeli's en Palestyne in oënskou geneem en hoe hierdie morele leierskapsmodel, geïntegreerd hiermee, moontlik kan help om, in lyn met internasionale wetgewing en menseregte (alhoewel dit nie bespreek word nie) vrede en versoening in hierdie eeue-oue Midde-Oosterse konflik-geteisterde gebied te bring. Hierdie model word ook baie kortliks met sekere etiese teorieë en beginsels in verband gebring.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en