Probleme rondom die Bybel in die gereformeerde teologie: Besinning vanuit 'n Christelike filosofie

Fiche du document

Date

1 janvier 2008

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO


Citer ce document

B.J. van der Walt, « Probleme rondom die Bybel in die gereformeerde teologie: Besinning vanuit 'n Christelike filosofie », In die Skriflig, ID : 10670/1.6nh1cc


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Die aanleiding tot hierdie ondersoek is die huidige spanning in die gereformeerde teologie en kerke in Suid-Afrika. Ten spyte van die feit dat die gesag van die Bybel in die gereformeerde tradisie bely word, is teoloë en kerkleiers tans verdeeld oor hoe die Skrif verstaan en toegepas moet word. Hulle verskil oor hoe God se Woord in die geval van aktuele kwessies, soos byvoorbeeld die vrou in kerklike ampte, of homoseksualiteit toegepas behoort te word. Die skrywer van hierdie verkennning is van mening dat hierdie spanning binne dieselfde kerkgemeenskap veroorsaak word, nie alleen deur verskillende metodes van By-belinterpretasie nie, maar op 'n veel dieper vlak, ook deur verskillende Skrifbeskouings en lewensvisies. In 'n poging om hier-die probleme en die gevolglike botsende standpunte te hanteer, sal in plaas van die gangbare teologiese pogings, hier eerder 'n Christelik-filosofiese benadering gevolg word.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en