Vorming van 'n man van God: Evaluering van internasionale debatte oor predikantsopleiding in die lig van perspektiewe uit 1 en 2 Timoteus

Fiche du document

Auteur
Date

1 janvier 2010

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO



Citer ce document

P.J. Buys, « Vorming van 'n man van God: Evaluering van internasionale debatte oor predikantsopleiding in die lig van perspektiewe uit 1 en 2 Timoteus », In die Skriflig, ID : 10670/1.8nmxic


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Die afgelope 50 jaar word wêreldwyd breed en diep oor teologiese opleiding besin. Hierdie besinning is deur die volgende faktore gestimuleer: Aan die een kant is daar in ontwikkelende lande 'n ontploffende getallegroei van kerke. Aan die ander kant is daar in ontwikkelde lande kommerwekkende kwynende lidmaatgetale. Daar is ook kommer dat kerke weinig impak op transformasie van die samelewing het. Voorgangers slaag dikwels nie in hulle voorbeeld en bediening daarin om instrumente in God se hand te wees wat gelowiges toerus en inspireer om werklik getuies van Christus te wees nie. Hierdie verskynsels het gelei tot die vraag: Hoe kan en moet teologiese opleiding van kerklike voorgangers herstruktureer word ten einde kerke effektief geestelik en in getalle te laat groei? In hierdie verband is daar ernstige vrae gevra oor die godsvrug en persoonlike geloofslewe van predikante en teologiese studente. Hierdie artikel evalueer internasionale tendense en debatte in teologiese opleiding in die lig van beginsels en perspektiewe wat uit Paulus se briewe aan Timoteus afgelei kan word.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en