Treppie hou nie van kuiergaste nie': Xenia in Marlene van Niekerk se Triomf

Fiche du document

Auteur
Date

1 janvier 2016

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO


Citer ce document

Marius Crous, « Treppie hou nie van kuiergaste nie': Xenia in Marlene van Niekerk se Triomf », Literator (Potchefstroom. Online), ID : 10670/1.9vpn1j


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

In hierdie artikel word aspekte van xenia - soos uiteengesit in die klassieke Griekse teks van Homerus en as vertrekpunt vir latere teorieë oor gasvryheid - kontekstueel in Marlene van Niekerk se roman Triomf (1994) ondersoek. Die Griekse konsep xenia dien egter as voorloper vir eietydse teorieë oor gasvryheid soos vervat in die werk van Levinas en Derrida. Gasvryheid teenoor vreemdelinge vorm die grondslag van xenia en dit is 'n aspek wat herhaaldelik in Van Niekerk se roman voorkom. Daar is die verhouding met die NP-werwingsagente, die Jehovasgetuies, die AWB-werwers, asook Lambert se interaksie met Sonnyboy en Mary, die prostituut wat hom op sy verjaardag besoek. Veral laasgenoemde toneel stem heelwat ooreen met die riglyne vir goeie gasvryheid soos aangedui deur Homerus.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en