Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: 'n Histories-etiese Perspektief

Fiche du document

Auteur
Date

1 janvier 2021

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Source

Koers

Organisation

SciELO


Citer ce document

PJ Strauss, « Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: 'n Histories-etiese Perspektief », Koers, ID : 10670/1.ex0dwp


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Die Bittereinderboere wat die Britte in die laaste deel van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) die stryd aangesê het, het nie 'n konsensus gehad oor die aard van 'n bittereinde nie. Onder die - vir hulle - moeilike omstandighede in die laaste fase van die oorlog het vredesamesprekings wat tot die onder tekening van 'n vredesverdrag op 31 Mei 1902 sou lei, 'n besef onder die 60 afgevaardigdes van die Boere geskep dat dit nou die einde van die bittereinde is. Hierdie besef word binne 'n Christelik-historiese en etiese perspektief bespreek.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en