'n ongelyke oes: die Franse hugenote en die Vroeë Kaapse wynbedryf

Fiche du document

Date

1 septembre 2011

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO



Citer ce document

Johan Fourie et al., « 'n ongelyke oes: die Franse hugenote en die Vroeë Kaapse wynbedryf », Tydskrif vir Geesteswetenskappe, ID : 10670/1.fstyht


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Wynvervaardiging was een van die eerste industrieë wat aan die Kaap gevestig is. Kwalitatiewe bronne lewer teenstrydige getuienis oor die impak wat die aankoms van Franse Hugenote aan die Kaap in 1688/89 op die wynindustrie gehad het. Deur van kwantitatiewe produksiedata oor 75 jaar van Europese vestiging aan die Kaap gebruik te maak, verklaar ons hoekom spesifieke Hugenote - dié wat van wynproduserende streke in Frankryk afkomstig was - beduidend meer produktief was as die ander setlaars. Standaard produksiefaktore verklaar nie die verskil nie: die Hugenote se wynkennis, - vermoëns en - geheime het verseker dat duursame wyn geproduseer is, wat onontbeerlik was vir verbygaande skepe. Hierdie geheimenisse van wynvervaardiging is oor generasies heen binne families bewaar, sodat hierdie families byna 'n eeu na hul aankoms steeds beter wynmakers was as die ander Europese afstammelinge.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en