Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Fiche du document

Date

1 janvier 2017

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO


Citer ce document

Ernest Van Eck, « Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika », HTS Theological Studies, ID : 10670/1.i4kc50


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

By geleentheid van die 500 jaar herdenking van die Reformasie en die eeufees van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria, word HTS se Eeufeesbundel Volume Twee opgedra aan die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA), die oudste kerklike vennoot van die teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria - uit dankbare erkenning vir wat die NHKA tot die beoefening van kritiese teologie in die afgelope 100 jaar in Suid Afrika bygedra het en vir die ondersteuning van HTS Teologiese Studies as titeleienaar vir 73 jaar. HTS se Eeufeesbundel Volume Twee neem die vorm aan van 'n kompendium van die belangrikste dokumente wat die 'oorsteek van die Rubicon' in die NHKA voorafgegaan en opgevolg het, sowel as die publikasie van drie spesiale kolleksies, te wete '100 jaar Hervormde Teologie' (onder redakteurskap van Wim Dreyer), 'Hervormde teoloë in gesprek' (onder redakteurskap van Christo van der Merwe), en 'Kerkhervorming 1517-2017' (onder redakteurskap van Natie van Wyk).

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en