Perspektiewe vir 'n normatiewe politiek: Die boodskap van die Instituut vir Reformatoriese Studie (IRS) tydens 'n stormagtige staatkundige tydperk (1976-1996) in Suid-Afrika

Fiche du document

Date

1 janvier 2008

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Source

Koers

Organisation

SciELO



Citer ce document

B.J. van der Walt, « Perspektiewe vir 'n normatiewe politiek: Die boodskap van die Instituut vir Reformatoriese Studie (IRS) tydens 'n stormagtige staatkundige tydperk (1976-1996) in Suid-Afrika », Koers, ID : 10670/1.ius83e


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Hierdie artikel het 'n tweevoudige doel. In die eerste plek ondersoek dit die politieke boodskap van die IRS gedurende die periode van ongeveer 1976 tot 1996 asook die betekenis daarvan vir die huidige politieke bestel in Suid-Afrika. In die tweede plek voorsien dit die resultate van 'n bibliografiese ondersoek na IRS-publikasies oor politiek en aanverwante sake. Die eerste (sistematiese) gedeelte begin met die lewensbeskoulike grondslae van 'n Christelike perspektief op politiek. Daarna word die waarde van 'n struktuuranalise van die staat in detail verduidelik. Dié gedeelte sluit af met enkele riglyne oor hoe dié visie deur politieke aksie verwesenlik kan word. In die tweede (bibliografiese) afdeling is die materiaal (om die historiese lyn te kan aantoon) kronologies weergegee en die verskillende IRS-reekse word (met die oog op verdere navorsing) ook afsonderlik weergegee.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en